ons gaan trou

Emile & Adéle

Julle word hartlik uitgenooi om saam met ons ons huwelik te kom vier.

Ons kan nie wag om hierdie spesiale oomblik met julle te deel nie!

Die uitnodiging

RSVP ASB TEEN 28 FEB

09 Mei '26

om 10h00

Die seremonie begin stiptelik om 10:00. Ons versoek dat almal teen 09:50 hulle sitplekke inneem.